Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het een amptenaar vanuit die stad wat oor die krygsmanne aangestel was, vyf van die koning se raadgewers wat in die stad gevind is, die skrywer van die bevelvoerder van die leër, wat die mense van die land oproep en sestig man van die mense van die land wat in die stad gevind is, gevat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:19 in konteks