Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hoogte van een pilaar was agttien el en ’n pilaarkroon van koper was daarop; die hoogte van die pilaarkroon was drie el; met vlegwerk en granate rondom op die pilaarkroon, alles van koper en net so was die tweede pilaar, met vlegwerk.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:17 in konteks