Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe beveel die koning vir Hilkiyahu, die hoofpriester, die priesters van die tweede rang en die deurwagters om al die voorwerpe uit die tempel van יהוה te bring wat gemaak is vir Ba’al, vir Asherah en vir die hele leër van die hemel en hy het dit buitekant Yerushalayim in die velde van Kidron verbrand en hulle as na Beit-El gedra.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:4 in konteks