Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoyakim het die silwer en die goud vir Farao gegee, maar hy het die grond belas om die geld volgens die bevel van Farao te gee. Hy het die silwer en die goud van die mense van die land ingevorder, elkeen volgens sy waardasie, om dit vir Farao N’khoh te gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:35 in konteks