Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Farao N’khoh het hom in Rivlah, in die land van Hamat, gevange gehou sodat hy nie in Yerushalayim sou regeer nie en die land ’n boete opgelê van ’n honderd talente silwer en ’n talent goud.2 Kro 36:4

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:33 in konteks