Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yoshiyahu het verder ook die mediums, die spiritiste, die huisgode en die afgode en al die gruwels wat in die land van Y’hudah en in Yerushalayim te sien was, verwyder, om die woorde van die wet te bevestig wat geskryf is in die boek wat Hilkiyahu, die priester, in die huis van יהוה gekry het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:24 in konteks