Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het opgegaan na die huis van יהוה en al die manne van Y’hudah en al die inwoners van Yerushalayim saam met hom en die priesters en die profete en al die mense, beide klein en groot en hy het al die woorde van die boek van die verbond, wat in die huis van יהוה gevind is, ten aanhore gelees.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:2 in konteks