Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yoshiyahu omdraai, sien hy die grafte wat daar op die berg was en hy het die bene uit die grafte laat haal en op die altaar verbrand en dit onteer, volgens die woord van יהוה wat verklaar is deur die man van God wat hierdie woorde uitgeroep het.1 Kon 13:30-32

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:16 in konteks