Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hoë plekke wat voor Yerushalayim was, regs van die Berg van Vernietiging, wat Shlomo, die koning van Yisra’el, vir `Ashtoret, die gruwel van die Tzidoniërs, vir K’mosh, die gruwel van Mo’av en vir Milkom, die gruwel van die seuns van `Ammon, gebou het, het die koning onteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:13 in konteks