Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let daarom op, Ek sal jou by jou vaders versamel en jy sal met vrede in jou graf versamel word en jou oë sal nie al die boosheid sien wat Ek oor hierdie plek bring nie.” Hulle het woord aan die koning teruggebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:20 in konteks