Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Omdat jou hart sag is en jy jou voor die Teenwoordigheid van יהוה verneder het toe jy hoor wat Ek oor hierdie plek en oor sy inwoners gesê het: ‘hulle sal ’n verlatenheid en vervloeking word’ en jy jou klere geskeur en voor My Teenwoordigheid gehuil het, het Ék jou waarlik gehoor,” sê יהוה.’

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:19 in konteks