Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die manne van die stad vir Elisha gesê: “Let op, die ligging van die stad is gunstig, soos my meester sien, maar die water is sleg en die grond onvrugbaar.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:19 in konteks