Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Elyakim, die seun van Hilkiyahu, wat oor die huishouding was, Shevnah, die griffier en Yo’ag, die seun van Asaf, die kanselier, met geskeurde klere by Hizkiyahu gekom en hom die woorde van Rav-Shakeh meegedeel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:37 in konteks