Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur die koning van Ashur vir Tartan, Rav-Saris en Rav-Shakeh uit Lakhish met ’n groot leër na koning Hizkiyahu in Yerushalayim. Hulle het opgegaan en by Yerushalayim gekom. Toe hulle opgegaan het, het hulle gekom en gaan staan by die watervoor van die Boonste poel wat op die hoofpad van die Wassersveld lê.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:17 in konteks