Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’ho’ash, koning van Yisra’el, het vir Amatzyah, koning van Y’hudah, laat weet en gesê: “Die distel wat in L’vanon is, het vir die seder wat in L’vanon is, laat weet: ‘Gee jou dogter vir my seun as vrou,’ maar ’n wilde dier van die L’vanon het verbygegaan en die distel vertrap.2 Kro 25:11 en u verstand, wil en emosie het trots geword; geniet die eer en bly by die huis, want waarom wil u moeilikheid uittart sodat u sou val; u en Y’hudah saam met u?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:9 in konteks