Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die kinders van die moordenaars het hy egter nie laat doodmaak nie, volgens wat geskryf is in die wetboek van Moshe, soos יהוה dit beveel en gesê het: “Die vaders mag nie vir die kinders en die kinders mag nie vir die vaders doodgemaak word nie, maar elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:6 in konteks