Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die vyftiende jaar van Amatzyah, die seun van Yo’ash, koning van Y’hudah, het Yarov’am, die seun van Y’ho’ash, koning van Yisra’el, in Shomron koning geword vir een en veertig jaar lank.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:23 in konteks