Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’ho’ash, koning van Yisra’el, het Amatzyah, koning van Y’hudah, die seun van Yo’ash, die seun van Agazyah, gevange geneem by Beit-Shemesh en by Yerushalayim gekom en vier honderd el van die muur van Yerushalayim afgebreek, vanaf die poort van Efrayim tot by die Hoekpoort.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:13 in konteks