Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’ho’ash, die seun van Y’ho’agaz, weer die stede uit die hand van Ben-Hadad, die seun van Haza’el, teruggevat wat hy uit die hand van Y’ho’agaz, sy vader, in die oorlog gevat het. Y’ho’ash het hom drie maal verslaan en die stede van Yisra’el herower.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:25 in konteks