Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Y’hosh’va, die dogter van koning Y’horam, die suster van Agazyah, het Yo’ash, die seun van Agazyah, gevat en hom gesteel vanuit die koning se seuns wat doodgemaak is en hom en sy versorger in haar slaapkamer gesit. So het hulle hom dan vir `Atalyah weggesteek en hy is nie gedood nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:2 in konteks