Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans het Yehu nie afgewyk van die sondes van Yarov’am, die seun van N’vat, waarmee hy Yisra’el laat sondig het nie: die goue kalwers wat in Beit-El en in Dan was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:29 in konteks