Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle ingegaan om offers en brandoffers te offer. Yehu het vir homself tagtig man buitekant opgestel en gesê: “Die een wat een van die manne wat ek in julle hande gee, laat ontsnap, sal sy lewe gee in sy plek.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:24 in konteks