Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yehu het ook regdeur die hele Yisra’el gestuur en al die aanbidders van Ba’al het gekom sodat daar niemand oor was wat nie gekom het nie. Toe hulle in die tempel van Ba’al ingegaan het, was die tempel van Ba’al vol van een kant tot die ander.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:21 in konteks