Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

het Yehu familie van Agazyah, koning van Y’hudah, ontmoet en gesê: “Wie is julle?” Hulle antwoord: “Ons is familie van Agazyah en ons het afgekom om die seuns van die koning en die seuns van die koninginmoeder te groet.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:13 in konteks