Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy vir hom gesê: “So sê יהוה: ‘Omdat jy boodskappers gestuur het om navraag te doen by Ba’al-Z’vuv, die god van `Ekron; (is dit omdat daar geen God in Yisra’el is om navraag te doen na Sy woord nie?) daarom sal jy nie afkom van die bed waarop jy geklim het nie, maar jy sal sekerlik sterf.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:16 in konteks