Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos hulle afgaan na die kant van die stad, sê Sh’mu’el vir Sha’ul: “Sê vir die dienskneg dat hy voor ons uit moet gaan en aangaan, maar staan jy nou eers stil dat ek die boodskap van God aan jou kan verkondig.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:27 in konteks