Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 9:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het vroeg opgestaan en teen dagbreek het Sh’mu’el na Sha’ul op die dak geroep en gesê: “Staan op sodat ek jou kan wegstuur.” Sha’ul het opgestaan en beide hy en Sh’mu’el het uitgegaan in die straat in.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 9

Kyk 1 Sh'mu'el 9:26 in konteks