Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 7:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Sh’mu’el met die hele huis van Yisra’el gepraat en gesê: “As julle met jul hele verstand, wil en emosie terugdraai na יהוה, die vreemde gode en die `Ashtarot tussen julle uit verwyder en julle verstand, wil en emosie op יהוה rig en Hom alleen dien, sal Hy julle bevry uit die hand van die F’lishtyne.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 7

Kyk 1 Sh'mu'el 7:3 in konteks