Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 7:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die stede wat die F’lishtyne van Yisra’el afgevat het, is tot Yisra’el herstel, van `Ekron af tot by Gat en Yisra’el het hulle gebied uit die hand van die F’lishtyne bevry. Daar was vrede tussen Yisra’el en die Emoriete.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 7

Kyk 1 Sh'mu'el 7:14 in konteks