Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 6:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Leviete het die ark van יהוה afgehaal met die kis wat daarby was, waarin die goue voorwerpe was en hulle op die groot klip neergesit en die manne van Beit-Shemesh het daardie dag aan יהוה brandoffers geoffer en slagoffers geslag.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 6

Kyk 1 Sh'mu'el 6:15 in konteks