Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 4:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die een wat die nuus gebring het, geantwoord: “Yisra’el het voor die F’lishtyne gevlug en daar was ook ’n groot slagting onder die manne en u twee seuns, Hofni en Pin’gas, is dood en die ark van God is gevat.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 4

Kyk 1 Sh'mu'el 4:17 in konteks