Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 4:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Toe `Eli dan die geluid van die geskreeu hoor, sê hy: “Wat beteken die geraas van hierdie oproer?” Toe het die man haastig gekom en `Eli vertel.

15. `Eli was agt en negentig jaar oud en sy oë het styf gestaan sodat hy nie kon sien nie.

16. Die man het vir `Eli gesê: “Ek is die een wat vanaf die gevegslyn gekom het. Waarlik, ek het vandag van die gevegslyn af ontvlug.” Hy vra: “Hoe het dinge gegaan, my seun?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 4