Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 31:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die manne van Yisra’el wat aan die anderkant van die vallei was en dié wat anderkant die Yarden was, sien dat die manne van Yisra’el gevlug het en dat Sha’ul en sy seuns dood is, het hulle die stede verlaat en gevlug. Toe het die F’lishtyne gekom en daarin gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 31

Kyk 1 Sh'mu'el 31:7 in konteks