Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 31:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Toe die inwoners van Yavesh-Gil’ad hoor wat die F’lishtyne aan Sha’ul gedoen het,

12. het al die dapper manne opgestaan en die hele nag deur geloop en die liggame van Sha’ul en die liggame van sy seuns van die muur van Beit-Shan afgehaal en by Yavesh gekom en hulle daar verbrand.

13. Hulle het hul bene gevat en hulle onder die eikeboom in Yavesh begrawe en sewe dae lank gevas.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 31