Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 29:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die bevelvoerders van die F’lishtyne was kwaad vir hom en die bevelvoerders van die F’lishtyne het vir hom gesê: “Laat die man teruggaan sodat hy kan teruggaan na die plek wat u vir hom gegee het en laat hom nie saam met ons in die geveg afgaan nie, of hy sal in die geveg ons teëstander word, want waarmee kan hierdie man hom aanvaarbaar maak by sy meester? Sal dit nie wees met die koppe van hierdie manne nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 29

Kyk 1 Sh'mu'el 29:4 in konteks