Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 29:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra die bevelvoerders van die F’lishtyne: “Wat soek hierdie Hebreërs?” Akhish sê vir die bevelvoerders van die F’lishtyne: “Is dit nie Dawid, die dienskneg van Sha’ul, die koning van Yisra’el, wat al ’n jaar en ’n paar maande by my is nie, sonder dat ek iets fout in hom gevind het van die dag af dat hy oorgeloop het, tot vandag toe?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 29

Kyk 1 Sh'mu'el 29:3 in konteks