Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 28:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Sh’mu’el vir Sha’ul: “Waarom steur jy my deur my te laat opkom?” Sha’ul antwoord: “Ek is baie benoud, want die F’lishtyne voer oorlog teen my en God het van my af weggegaan en antwoord my nie meer nie, nie deur profete nie en ook nie deur drome nie; daarom het ek u geroep om aan my bekend te maak wat ek moet doen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 28

Kyk 1 Sh'mu'el 28:15 in konteks