Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 28:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, dit het gebeur in daardie dae dat die F’lishtyne hulle gewapende leërs bymekaargemaak het vir oorlog, om teen Yisra’el te veg en Akhish het vir Dawid gesê: “Weet verseker dat jy saam met my sal uitgaan in die kamp, jy en jou manne.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 28

Kyk 1 Sh'mu'el 28:1 in konteks