Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 27:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het nie ’n man of vrou laat lewe om dié na Gat te bring nie, want hy het gedink: “Anders sal hulle aangaande ons vertel en sê: ‘So het Dawid gedoen en dit was sy manier al die dae wat hy in die land van die F’lishtyne gebly het.’”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 27

Kyk 1 Sh'mu'el 27:11 in konteks