Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 27:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Akhish het gesê: “Waar het julle vandag ’n aanval geloots?” Dawid het gesê: “Teen die Suidland (Negev) van Y’hudah, teen die Suidland van die Yeragme’eliete en teen die Suidland van die Keiniete.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 27

Kyk 1 Sh'mu'el 27:10 in konteks