Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 27:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Dawid by homself gesê: “Nou, ek sal eendag omkom deur die hand van Sha’ul. Daar is vir my niks beter as om te ontsnap na die land van die F’lishtyne nie. Sha’ul sal dan hoop opgee in sy soeke na my in die hele grondgebied van Yisra’el en ek sal uit sy hand ontsnap.”

2. Dawid en die ses honderd man wat by hom was, het opgestaan en oorgegaan na Akhish, die seun van Ma’okh, die koning van Gat.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 27