Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid by homself gesê: “Nou, ek sal eendag omkom deur die hand van Sha’ul. Daar is vir my niks beter as om te ontsnap na die land van die F’lishtyne nie. Sha’ul sal dan hoop opgee in sy soeke na my in die hele grondgebied van Yisra’el en ek sal uit sy hand ontsnap.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 27

Kyk 1 Sh'mu'el 27:1 in konteks