Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 26:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Avishai vir Dawid: “Vandag het God u vyand in u hand oorgelewer; daarom dan, laat my asseblief toe om hom met die spies in een slag teen die grond vas te steek en ek sal hom nie ’n tweede keer steek nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 26

Kyk 1 Sh'mu'el 26:8 in konteks