Toe sê Sha’ul vir Dawid: “Geseënd is jy, my seun Dawid! Jy sal baie verrig en sekerlik seëvier.” Dawid het op sy pad gegaan en Sha’ul het na sy plek toe teruggekeer.