Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 26:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul het opgestaan en afgegaan na die wildernis van Zif, met drie duisend, uitgesoekte manne uit Yisra’el saam met hom, om na Dawid te soek in die wildernis van Zif.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 26

Kyk 1 Sh'mu'el 26:2 in konteks