Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 26:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat my meester, die koning asseblief luister na die woorde van sy dienskneg. As יהוה u teen my aangehits het, laat Hom ’n offer aanvaar, maar as dit mense is: vervloek is hulle voor die Teenwoordigheid van יהוה, want hulle het my vandag uitgedryf sodat ek geen verbintenis met die erfenis van יהוה het nie deurdat hulle sê: “Gaan, dien ander gode!”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 26

Kyk 1 Sh'mu'el 26:19 in konteks