Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 26:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het die spies en die waterkruik van langs Sha’ul se kop gevat en hulle het weggegaan, maar niemand het dit gesien of daarvan geweet nie en ook het niemand wakker geword nie, want hulle was almal aan die slaap omdat ’n diepe slaap van יהוה op hulle geval het.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 26

Kyk 1 Sh'mu'el 26:12 in konteks