Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 25:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom Avigayil by Naval en let op, hy het ’n fees in sy huis gehou, soos die fees van ’n koning. Naval se hart was vrolik in hom, want hy was baie dronk; daarom het sy hom niks vertel tot die oggendlig nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 25

Kyk 1 Sh'mu'el 25:36 in konteks