Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 25:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, my meester, so waar as יהוה leef en u leef, aangesien יהוה u daarvan weerhou het om bloed te vergiet en om uself deur u eie hand te vergeld, laat nou u vyande en die wat boosheid soek teen my meester, soos Naval wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 25

Kyk 1 Sh'mu'el 25:26 in konteks