Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 25:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid sê vir sy manne: “Gord elkeen sy swaard aan!” Elke man het sy swaard aangegord en Dawid het ook sy swaard aangegord en omtrent vier honderd man het agter Dawid opgegaan terwyl twee honderd by die bagasie gebly het.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 25

Kyk 1 Sh'mu'el 25:13 in konteks